Sunday, June 3, 2007

Bokke bo!


hallo almal!
jammer ek het so lank laas geskryf...ek is BAIE skuldig... maar nou maak ek op!

ek en mandy het het die naweek gaan rugby kyk..... teen 8am saterdag het ons nog nie geweet ons gaan nie.... so dit was 'n lekker verassingkie!!


hier sit ons in BOKTOWN! die groot kuier plek voor en na die rugby!


daar was iets soos 50 000 mense.... en ons was 2 van hulle!!! what a feeling!!!
hier staan die manne en sing uit volle bors! dis die naaste wat ek nog aan hulle gekom het.... mandy was al gelukkiger!



verder gaan dit goed met my... werk maar hard.... andersins is daar nie veel nuus nie.... ek het 'n nuwe kind gekry.... haar naam is wasabi... en as jy weet wat dit is... dan sal jy weet hoekom haar naam so is!
dit is al van my af vir nou!!! mis julle oukies wat oorsee is... so julle moet vinnig weet kom kuier!!! k

1 comment:

Dori said...

Hey Kari,

We will have to go to a rugby game when i come back to SA, the world cup should be starting sometime soon too...can't wait! i only have 1 and a half weeks till i come back so will be seeing you guys soon!

miss you guys and cant wait to see everyone again!

Love Dori